Masada

Ware Verbond

Masada

True Covenant

Welkom by ons nuwe webtuiste

Weens aanpasbaarheid met nuwe tegnologie was ons noodgewonge om 'n nuwe webtuiste te skep. Terselfde tyd het die ontwerp en voorkoms verouder en verskeie van die inhoud. Ons het dus besluit om 'n totale hernuwing te doen en vertrou dat dit nog makliker en lekkerder sal werk as die vorige.

Intussen is ons besig om die web te herbou en te vernuwe. Artikels word opgedateer, gekorrigeer, bygevoeg en verwyder soos nodig. Ons vra om verskoning vir enige iets wat tans nog onbeskikbaar is of wat dooie skakels mag hê